Bel ons : 010 443 3390 of 078 140 6677 / 076 708 9821
E-Pos ons : admin@filadelfiaark.org.zaaninahattinghgmail.com
Filadelfia Ark

Menu

Skip to content
  • Tuis
  • NUUS
    • Filadelfia Ark Meule
    • Eieraanleg – Julie 2020
    • Filadelfia Ark Laerskool opening – 15/1/2020
    • Ons bewerk ons eie groentelande – 25/11/2019
    • Christelike Vereniging van SA – heerlike bederfdag – 23/11/2019
    • Nuwe braai- en kuier area – 22/11/2019
    • Helder skoon water – 2019/09/04
    • Vrouetee – 2018/07/29
    • Pretoria FM Onderhoud-2018/07/11
    • Clint & Co- 2018/06/10
  • Administrasie
    • Administrasie Stelsel
    • Inligting
    • Finansies
  • Boerdery
  • Noodsaaklik
  • Kontak Ons
    • Ondersteuning
      • Eetsaal/Kombuis
      • Geestelik
      • Kleuterskool/Skool
      • Ouetehuis
      • Werkswinkels
      • Wassery
      • Tuine
    • Skenkings
      • Goedere
      • Geld Skenkings
    • Raak Betrokke
    • Nuwe Projekte

Category Archives: Nuut

27Nov/19

Nuwe braai- en kuier area – 22/11/2019

27th November 2019NuutUser

Wat ‘n pragtige plek.  Hier gaan daar nog gekuier word tot die biesies bewe.  Ons bouspanne in samewerking met ons teerspan het vir ons herdie pragtige braai area gebou.  Genoeg braaiplek, grootRead More…

Leave a comment
27Nov/19

Ons bewerk ons eie groentelande – 25/11/2019

27th November 2019NuutUser

Na die mildelike reën wat ons van ons Vader ontvang het, groei ons groente verskriklik mooi.  Ons span van gemeenskapsdiens werkers het fluks ingeklim en help spinasie sny en bossies uittrek enRead More…

Leave a comment
27Nov/19

Christelike Vereniging van SA – heerlike bederfdag – 23/11/2019

27th November 2019NuutUser

23 NOvember 2019 was ‘n wonderlike bederfdag vir al ons kinders hier by Filadelfia Ark.  DIe CV van SA het vroegmiddag die dag afgeskop met verskeie speletjies wat springkastele, Wolley Ball, GEsigverf, ToutrekRead More…

Leave a comment
10Sep/19

Akademia bederf ons skool

10th September 2019NuutUser

Op 6 September 2019 het van Akademia se studente die kinders by FIladelfia Ark Laerskool kom bederf met lekkernye en T-hempies. Hul het ook, saam met die kinders en personeel die speelgrondeRead More…

05Jul/19

Skenking aan Earth Angels – Julie 2019

5th July 2019NuutUser

Ons word elke dag geseën met skenkings van meer as wat ons nodig het nie, daarom kan ons nou ook ons hande en harte oopmaak en weer aan ander behoeftiges skenk. Vervolgens ‘nRead More…

18Jul/18

Radio onderhoud 11 Julie 2018

18th July 2018NuutUser

Woensdag 11 Julie om 8h15 het ons Filadelfia Ark sorgsentrum `n spreekbeurt op Pretoria FM gehad. Kyk gerus na die videoclip wat gemaak is van die gesprek tussen Estelle Cronje en DirkRead More…

24Oct/17

Heerlike spanwerk in ons groentelande!

24th October 2017NuutUser

Vanoggend, 24 Oktober 2017, het om en by 101 van ons inwoners saamgespan om ons groentelande te bewerk. Dit is ‘n wonderlike ervaring om as ‘n span saam te werk en opRead More…

25May/17

Die hartritme van Filadelfia Ark

25th May 2017NuutUser

‘n Kykie in die doen en late van Filadelfia Ark se mense.

09May/17

60’s Plaaskonsert

9th May 2017NuutUser

22 April 2017 Ons het heerlike plaaskonsert gehou. Van jonk tot oud het die wonderlike geleentheid bygewoon.  Ons stoutste verwagtinge was oortref deur al die wonderlike talente wat ons kon geniet.  DaarRead More…

Leave a comment
09May/17

Ons trots.

9th May 2017NuutUser

28 Maart 2017             Word nou nie in video gesê nie maar dis Filadelfia Ark se manne wat die herstelwerk in 1 dag gedoen het. Geluk manne! Read More…

Posts navigation

  • 1
  • 2
  • Next »

Sosiale Media

Argiewe

Plasings

Kontak Ons

Bel ons : 010 443 3390 of 078 140 6677 / 076 708 9821

E-Pos ons : dirk@roadchem.co.za
admin@filadelfiaark.org.za

Copyright © Filadelfia Ark
Powered by WordPress , Designed and Developed by Networds