Vanoggend, 24 Oktober 2017, het om en by 101 van ons inwoners saamgespan om ons groentelande te bewerk.
Dit is ‘n wonderlike ervaring om as ‘n span saam te werk en op die einde van die dag almal saam die vrugte, of in die geval, die groente te pluk van ons hande arbeid.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *