Filadelfia Ark het tans 7 perde.  Hul word gedeeltelik as ryperde gebruik, maar ons beoog om later die perde ook te gebruik as terapie vir outistiese kinders.