Ons word elke dag geseën met skenkings van meer as wat ons nodig het nie, daarom kan ons nou ook ons hande en harte oopmaak en weer aan ander behoeftiges skenk. Vervolgens ‘n bedanking van Earth Angels vir goedjies wat ons weer aan hulle geskenk het.

“Middag Oom Dirk baie dankie vir di kos goed groente vleis soya en meel goed. Wat Oom hulle saam met Martie vir ons gestuur het di dames verwerk alles sodat dit in die vrieskas kan gaan vir di week se gebruik . Weer eens dankie .
Groete
Ans en Jacques
Earth Angels”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *