22 April 2017

Ons het heerlike plaaskonsert gehou. Van jonk tot oud het die wonderlike geleentheid bygewoon.  Ons stoutste verwagtinge was oortref deur al die wonderlike talente wat ons kon geniet.  Daar was gesing, gedans, voorgedra en heerlike boeremusiek het ons voete laat juk.  Elke item in die konsert was gelewer deur ons eie inwoners, van 3 jaar tot 70 jaar. Dankie Jashua vir soveel talent uit U hand ontvang.  

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *