28 Maart 2017

 

 

 

 

 

 

Word nou nie in video gesê nie maar dis Filadelfia Ark se manne wat die herstelwerk in 1 dag gedoen het. Geluk manne!  Klik op foto om die Video te sien.