FILADELFIA ARK SE WENS
Ons wil poog om dieselfde entoesiasme by u aan te wakker om ons by te staan in hierdie ideal, naamlik om ons volk van ondergang te red.
Hartritme
van FIladelfia Ark
n Dokumentêr wat fokus op die mense en hulle
stories van Filadelfia Ark
Spandeer tyd in n dag met die hardwerkerende mense van Filadelfia Ark

-
ONS VERWELKOM
ALLE HULP DEUR DONASIES
VAN KOS, KLERE EN MEDIESE VOORRADE
Ons waardeer al die mense wat ons daagliks help met skenkings.
DOELSTELLINGS
Die doelstelling van die Filadelfia Ark
is nie soseer die onderdak bied en voed van hawelose mense in die koninkryk van God.
-
VERANDER
IEMAND SE LEWE VANDAG
Werke bring jou nie in die Hemel nie, werksaamheid ís die Hemel!
Het u die wil om hierdie mense se lewens te verander of dan net minstens te verbeter?
SORGSENTRUM AAN DIE WESTE VAN PRETORIA
Filadelfia Ark NPC is 'n nie-winsgewende geregistreerde Art 22 maatskappy. Ons bied skuiling en voedsel vir hawelose en behoeftige mense. Ons maak ook voorsiening vir gesinne met kinders. Op ons plaas, oos van Hartbeespoort, bied ons skuiling en 'n werksomgewing vir ons mense.
Straat Adres: Plot 225, Kameeldrift Wes, Pretoria-Wes, 0183
Posadres: Bus 1130, Hartbeespoort, 0216
Foon: 010 443 3390 of 078 140 6677 / 076 708 9821
Email: admin@filadelfiaark.org.za
Email: Dirk@Roadchem.co.za