Die Meatmaster ras is een van die vinnigste gewigstoename skaaprasse wat sowel gehard en 'n verkoopbare karkas is.
Lam persentasie is baie hoog - 140% per jaar. Vleis word deur die Filadelfia Ark gemeenskap gebruik asook verkoop waarvoor dan goedkoper hoender aangekoop word.