Bel ons : 010 443 3390 of 078 140 6677 / 076 708 9821
E-Pos ons : admin@filadelfiaark.org.zaaninahattinghgmail.com
Varke
Filadelfia Ark ontvang 30 ton afval groente per week wat dan weer deur die varke, waaronder ook Europese bosvarke, opgevreet word. Die varkmis word as kompos gebruik. Die vleis van die varke word ook verkoop vir 'n inkomste.