Op 6 September 2019 het van Akademia se studente die kinders by FIladelfia Ark Laerskool kom bederf met lekkernye en T-hempies.
Hul het ook, saam met die kinders en personeel die speelgronde ingewy. Akademia het gedurende die kwartaal ons speelgronde kom versier met helderkleurige klimrame.