Eieraanleg
Gedurende Julie 2020 was ons geseën met ‘n ongelooflike groot skenking van jong lê-hoenders, waarmee ons ons eieraanleg begin het. Ons gaan poog om ±1000 eiers per dag te produseer, wat ons danRead More…
Gedurende Julie 2020 was ons geseën met ‘n ongelooflike groot skenking van jong lê-hoenders, waarmee ons ons eieraanleg begin het. Ons gaan poog om ±1000 eiers per dag te produseer, wat ons danRead More…
Wat ‘n pragtige plek. Hier gaan daar nog gekuier word tot die biesies bewe. Ons bouspanne in samewerking met ons teerspan het vir ons herdie pragtige braai area gebou. Genoeg braaiplek, grootRead More…
Na die mildelike reën wat ons van ons Vader ontvang het, groei ons groente verskriklik mooi. Ons span van gemeenskapsdiens werkers het fluks ingeklim en help spinasie sny en bossies uittrek enRead More…
23 NOvember 2019 was ‘n wonderlike bederfdag vir al ons kinders hier by Filadelfia Ark. DIe CV van SA het vroegmiddag die dag afgeskop met verskeie speletjies wat springkastele, Wolley Ball, GEsigverf, ToutrekRead More…
Op 6 September 2019 het van Akademia se studente die kinders by FIladelfia Ark Laerskool kom bederf met lekkernye en T-hempies. Hul het ook, saam met die kinders en personeel die speelgrondeRead More…
Ons word elke dag geseën met skenkings van meer as wat ons nodig het nie, daarom kan ons nou ook ons hande en harte oopmaak en weer aan ander behoeftiges skenk. Vervolgens ‘nRead More…
Woensdag 11 Julie om 8h15 het ons Filadelfia Ark sorgsentrum `n spreekbeurt op Pretoria FM gehad. Kyk gerus na die videoclip wat gemaak is van die gesprek tussen Estelle Cronje en DirkRead More…
Vanoggend, 24 Oktober 2017, het om en by 101 van ons inwoners saamgespan om ons groentelande te bewerk. Dit is ‘n wonderlike ervaring om as ‘n span saam te werk en opRead More…
‘n Kykie in die doen en late van Filadelfia Ark se mense.
22 April 2017 Ons het heerlike plaaskonsert gehou. Van jonk tot oud het die wonderlike geleentheid bygewoon. Ons stoutste verwagtinge was oortref deur al die wonderlike talente wat ons kon geniet. DaarRead More…