28 Maart 2017 Word nou nie in video gesê nie maar dis Filadelfia Ark se manne wat die herstelwerk in 1 dag gedoen het. Geluk manne! Read More…
Ons eie Kompos
Wat ‘n ondervinding – 2 Mei 2017 Filadelfia Ark besig om kompos te maak vir die somerseisoen. Tuinvullis, bene en beesmis gemeng met effektiewe mikro organismes verseker vlg seisoen se plantmateriaal. Read More…
Vrugte van arbeid
Bejaardes pluk die vrugte van hul arbeid Deur Seugnet an Zyl 20 April 2017 09:13 Johan Lesley, ’n inwoner van die Filadelfia Ark se tehuis vir bejaardes, pluk spinasie in hul groentetuin.Read More…
